Neil Hamilton (akteur)

Neil Hamilton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Neil Hamilton
Geboorte (1899-09-09)9 September 1899
Sterfte 24 September 1984 (op 85)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1918–1971
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Neil Hamilton (9 September 1899 – 24 September 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tarzan the Ape Man (1932), Tarzan and His Mate (1934), en Batman: The Movie (1966), en in die televisiereeks Batman (1966).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search